OS X Mountain Lion

OS X v10.8 “Mountain Lion”
Deel van die OS X-familie
Ontwikkelaar
Apple Inc.
Webblad Amptelike webblad
Vrystellings
Huidige weergawe 10.8.5 (bou 12F45) (3 Oktober 2013 (2013-10-03))
Bronkodemodel Geslote bron (met oopbronkomponente)
Lisensie APSL en Apple EULA
Kerntipe Hibriede
Opdateermetode Mac-toepwinkel
Platforms wat ondersteun word x86-64
Voorafgegaan deur OS X Lion
Opgevolg deur OS X Mavericks
Ondersteuningstatus
Sekuriteitsopdeterings en drukkerdrywers
Verdere leesstof

OS X Mountain Lion[1] (weergawe 10.8) is op 16 Februarie 2012 bekendgestel as die negende groot vrystelling in die Mac OS X reeks van Apple. Dit is geskeduleer om in die laat Suid-Afrikaanse winter van 2012 vrygestel the word.[1] OS X Mountain Lion sal selfs meer van die iOS se eienskappe oorneem, met sommige eienskappe wat reeds in Lion vir die Mac bekendgestel is. Baie toepassings is hernoem of aangepas om ooreen te stem met hul iOS-eweknieë. Die toepassing iCal is byvoorbeeld hernoem na Calendar.[2]

  1. 1,0 1,1 (en) Apple Inc. (16 Februarie 2012). "Apple stel OS X Mountain Lion Ontwikkelaarsvoorskou bekend met meer as 100 nuwe eienskappe". Persberig. http://www.apple.com/pr/library/2012/02/16Apple-Releases-OS-X-Mountain-Lion-Developer-Preview-with-Over-100-New-Features.html. Besoek op 16 Februarie 2012. 
  2. Gruber, John. "Mountain Lion". Daring Fireball (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 16 Februarie 2012.

Developed by StudentB